Modulekode | JWG 310 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Trigonometrie en finansiële wiskunde vir onderwysers: Trigonometriese funksies; oplos van driehoeke; grafieke van trigonometriese funksies; identiteite; trigonometriese vergelykings; sinus- en kosinuswette; toepassings en modelle; finansiële wiskunde: persentasie, rente, lenings en delgings. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | JWG 210 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Wet, Wisk en Tegnologie-ond |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App